With the primary focus of disease specific studies on the medical and biological transmission and progression of HIV/AIDS, the lived experience and meaning-making of individuals who live with this disease, is a literary scarcity.
Opsomming
Met die primêre fokus van siektespesifieke studies op die mediese en ook biologiese oordrag en progressie van MIV/VIGS, is daar ‘n literêre skaarste oor die geleefde ondervinding en betekenisgewing van individue wat met hierdie siekte leef.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.