Work as a central life interest for legal professionals
Dubin’s theory of Central Life Interests (CLIs) was used to investigate whether work is a CLI for legal professionals in South Africa. The research also served as a comparative exploration between the public and private sectors based on their work centrality and work orientation. 59 employees from three public sector organisations and 27 employees from various private sector law firms completed questionnaires. Contrary to Dubin’s theory, results indicated that two-thirds of respondents did not have work as a CLI. Also, contrary to previous work on private and public sector employees, some interesting similarities emerged between the two sectors. Opsomming Dubin (1992) se teorie van Sentrale Lewensbelangstellings was gebruik om te ondersoek of werk ’n sentrale lewensbelangstelling is vir individue in die Suid-Afrikaanse regsprofessie. Die navorsing was ook ’n vergelykende ondersoek tussen die publieke en privaat sektore met betrekking tot hul werk sentraliteit en werk orientasie. 59 werknemers van drie publieke organisasies en 27 werknemers van verskeie privaat firmas het vraelyse beantwoord. Teenstellig met Dubin se teorie het resultate gewys dat vir twee-derdes van die deelnemers werk nie ’n sentrale lewensbelangstelling was nie. Daar was ook interessante resultate wat te voorskyn gekom het, wat teenstrydig was met vorige navorsing op werknemers in die privaat en publieke sektore.